Is daar enige Suid Afrikaans lokos al klaar gebou.ek het die 24klas die 25nc, 25 condenser en die rooi duiwel bestel en betaal in 2012 en dit nou nog nie ontvang nie as dit klaar is ek sal weer betaal soek hulle dringend vir die De Aar - Johannesburg lyn wat ek besig is om te bou.
Send an Instant Message to enginetension Using...
Moderator
Originally Posted by enginetension The 6E 3D work done 98% Brand new paint job on the 6E (authentic paint colour) UCW plate 6E Number Plate On the Roof
Read More